YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
176×250, 399p.
R260.00
366 Heilige Gees geïnspireerde Dagstukkies. Elke dagstukkie is gevul met kennis wat persoonlik bekom is deur Bybelstudie, gebed en ‘n afhanklike verhouding met God. Deur die werking van die Heilige Gees het die kennis wysheid geword. Wysheid wat deur die krag van God meewerk tot onwrikbare geloof in Jesus Christus ons Verlosser, Redder en Saligmaker. Jesus, die Weg tot die Ewige Lewe vir elkeen wat daarna soek.