email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Genoeg is genoeg – Naomi Maree

A5, 194p.

R140.00

Riandi Opperman is ’n glansvolle rykmansvrou, maar dit het haar man, Albert, slegs vyf jaar geneem om haar só af te takel dat sy vreesbevange moes vlug vir haar lewe. ’n Vrou wat haar heil in ’n plakkerskamp moes gaan soek as Riandi die verstotene, die vertrapte, die vernederde, wat so mishandel en verniel is, dat sy in ’n oomblik van angs en vrees weggehardloop het en in ’n minibus-taxi geklim het.

Alhoewel sy deeglik daarvan bewus is dat haar weldoeners self nie eers genoeg het vir eie oorlewing nie, aanvaar sy Maggie se uitnodiging om daar te bly en saam met hulle swaar te kry.

Daar leer sy vinnig die betekenis van Maggie se woorde: “Poverty leer mens om humble te wees en om jou bek te hou.”

Sy leer ook van honger en koue, van misdaad en gebrek, van liefde en omgee vir ander mense, van die pynlike effek wat die letsels van vigs op ’n gemeenskap laat.

Sal sy daarin slaag om Albert se grypende vingers te ontduik?

0