YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 147p.
R120.00
Gebed-Simfonie is ‘n boek met aangrypende verhale van gebesverhorings soos vertel deur Elreza Mulder, bekende omroeper van Radiokansel, TWR, Radio Tygerberg en RSG. Die groot passie in haar lewe is Jesus Christus en ook om vir sendelinge te bid, veral na haar radikale bekering as ‘n rebelse predikantsdogter na ‘n ongeluk.