YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 158p.
R140.00
Wat wag op haar as hierdie hel op aarde eendag tot ’n einde kom, bly die kwelgedagtes die fyn Magriet Brand teister. Sal Roelof, haar man, na háár toe terugkeer – of gaan Julia, die pragtige witkop wat al vóór die oorlog verwydering tussen hulle gebring het, dan finaal daarvoor sorg? Asof die swaarkry, ellende en leed wat die daaglikse lewe in die konsentrasiekamp kenmerk, nie genoeg is nie, ontdek Magriet tot haar skok en afgryse dat Julia ook in die kamp is – as liefling van die Britse offisiere en net altyd gereed om die lewe vir Magriet en haar niggie moeilik te maak!