haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Ek wil nie die kaarte hê nie – Roelf Opperman

206 x 206, 93p.

SKU: ISBN: 978-1-928499-50-3 Categories: , ,

R160.00

Op 23 Januarie 2015 is Ds. Claudi le Roux, Roelf en Antoinette Opperman se dogter na ‘n fratsongeluk oorlede. In sy stryd om sin te maak van alles het Roelf Opperman hierdie boek geskryf.

Die boek gaan egter oor baie meer as net die dood van ‘n kind.

  • Dit gaan oor die heelword na enige trauma in jou lewe.
  • Dit gaan oor ‘n veerkragtigheid om te oorleef na ‘n egskeiding of die ontdekking van ‘n kankergewas.
  • Dit gaan oor die heelword in jou menswees na jou besigheid bankrot gespeel het of nadat een van jou ledemate afgesit is.
  • Dit gaan oor die herstel na trauma en ook hoedat jy ander mense wat deur trauma is, kan bystaan.
  • Dis ook ‘n boek vir terapeute en mense wat nie altyd mooi raad het hoe om iemand wie se lewenskaarte geskommel is en wie se lewens as gevolg van verlies uitmekaar geskeur het, te hanteer nie.