Dwaalgedagtes op ‘n fiets : Pieter Loots
A5, 183p.
R150.00
Dwaalgedagtes op ’n fiets handel oor ’n man wat op 75 jaar dae aaneen lang afstande met sy fiets ry, en sy vrou wat hom in hul ryhuis (motorhome) vergesel. Die ritte van Kimberley na Langebaan, en van Windhoek na Hermanus strek oor 26 dae, maar die gedagtes en herinneringe dek baie jare… met ’n beskrywing van elke dag se rit en die herinneringe wat dié skof oproep.