haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Drome is Bedrog – Anita Lubbe

A5, 240p.

SKU: ISBN: 978-1-998975-82-2 Categories: , ,

R150.00

Gerhard Beukes, ʼn belowende perderuiter en tienerseun in Graad 12, is die held van sy maats en die meisies by die skool. Van sy maats beny hom, maar daarmee saam kom jaloesie. Sy ouers is baie ingenome met sy vordering as perderuiter, asook met sy akademie. Sy pa koester die meeste drome vir hom, wat heelwat verhoudingsprobleme in die gesin veroorsaak.

Op ʼn geheimsinnige wyse verskyn ʼn Engelse gesin, met ʼn pa en sy dogter, Esther, uit Engeland. Haar belangstelling en deelname aan perdekompetisies trek hulle geleidelik na mekaar toe. Hulle raak smoorverlief, met ernstige nagevolge.

Daar vind ʼn skynbaar onverklaarbare ongeluk plaas by een van Gerhard se kompetisies. Dit skep ʼn situasie van wantroue, leuens, bedrog en jaloesie, wat lei tot skokkende bekentenisse deur vertrouelinge.

Gerhard se broer, Boeta, saam met wie hy grootgeword het, leef in ʼn ongelukkige wêreld en verdwyn een nag van die plaas af.

Sy ma kry, met behulp van hul getroue huishulp wat reël dat ʼn nefie van haar, Frans, kom help met Gerhard se versorging, na die ongeluk. Mettertyd word daar genoeg vertroue tussen hulle opgebou, sodat hulle goeie vriende word.

Die ongeluk veroorsaak dat Gerhard met tye in ʼn diep depressie verval. Sy oupa kom terug plaas toe en doen sy bes om Gerhard se geheue te verfris. ʼn Nuwe staljong kom werk op die plaas. Dit dwing Gerhard om sy bes te probeer om die noodlottige dag van die ongeluk te kan onthou.