YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 399p.
R450.00
Hierdie waardevolle boek is perfek vir die tydgees waarin ons lewe. ʼn Tyd waarin kinders steeds struktuur nodig het, maar in die proses voel dat hulle eie behoeftes nie ontken word nie. Dis ʼn uitstekende hulpmiddel vir ouers wat die beste vir hulle kinders wil hê. Ouers wat nie net fokus op die belangrikheid van die kinderjare nie, maar ook terselfdertyd kommunikasie tegnieke vir die kind leer wat die kind help om te ontwikkel in ʼn volwassene wat regtig kan luister en kan kommunikeer! Enige persoon, – ouers of nie ouers – kan baatvind by die inhoud van die boek. ~ Dr. Elna Schoeman-Steenkamp (Kliniese Sielkundige)