Dissipels van Jesus : Johan Spies
A5, 72p.
R110.00
Dissipelskap is ’n opwindende proses wat begin met ’n persoonlike verhouding tussen jou en God en loop uit op ’n verhouding tussen jou en diegene aan wie jy Sy boodskap gaan bring. Jy sal dissipelskap beter verstaan en selfs meer entoesiasties daaroor word! Om ’n dissipelmaker te wees word ’n lewenswyse. Dit wek die begeerte om al jou krag, tyd, kennis en energie aan Jesus Christus toe te wy!