YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 232p.
R140.00
Hierdie is ‘n aangrypende verhaal van ‘n dogtertjie wat in moeilike omstandighede opgegroei het, maar telkens die geveg in haar emosies, gees, gemoed en omstandighede oorwin het. ‘n Verhaal van seerkry, verwerping, egskeiding, dood en worsteling om kop bo water te hou. Tog loop daar ‘n goue draad deur die verhaal waar die Here getrou in Sy liefde steeds betrokke was. Ek wat vir Felicia oor baie jare ken, staan eintlik verstom oor hoe die Here sorg dat die mooiste lelie uit die ashoop groei en hoe ‘n prinses agter op die Ruiter op die witperd triomfantlik ry! Elkeen van ons kan met momente in hierdie verhaal indentifiseer. Soos in haar slotwoord geskryf is my hart se gebed ook dat lesers bemoedig sal word en God se naam verheerlik sal word ~ Ds. Dirkie vd Spuy