Diensmaagd van Akselon : Joy C Jonker
A5, 306p.
R140.00
Yerushka Saunders word deur drome voorberei en ontferm haar oor die ellendiges wat tussen die duine slaap, weerlose kinders wat geen heenkome het nie en ook oor diere wat mishandel of verwaarloos is.
Sal sy daarin slaag om haar aandag te bepaal by die groot taak wat sy vir die Here moet verrig en nie by haar verbode liefde vir dokter Juan nie?