haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die twaalf dissipels van Jesus : Hennie Prinsloo

A5, 196p.

SKU: 978-1-920290-35-1 Categories: ,

R110.00

Die twaalf dissipels van Jesus het werklik legendes geword. Nooit weer sou daar ‘n groep manne opstaan wat so ‘n impak op die wêreld en sy mense sou hê soos hulle nie. Manne wat deur Jesus self geroep, opgelei, bekragtig en uitgestuur is. Deur hierdie manne se liefde vir en oorgawe aan Jesus Christus het hulle ‘n invloed vir Hom op aarde uitgeoefen wat miljoene lewens ingrypend verander het, ‘n onberekenbare invloed. Hierdie manne het die wêreld verander met die boodskap van die evangelie.
Elkeen wat ‘n studie doen oor die lewens van die twaalf dissipels van Jesus sal ‘n appèl en impak op hulle lewens ervaar. Ek wil u uitnooi om d.m.v. hierdie boekie die lewens van die twaalf dissipels van nader te bekyk en te bepeins. Kom ons kyk weer deur hulle oë na Jesus, ons Meester. Kom ons bid dat die passie wat hulle aangevuur het ook in ons harte vlam sal vat, dat ons ook die visie en motivering sal hê wat hulle gedryf het en dat die vlam van opofferende liefde wat in hulle harte gebrand het ook weer in ons harte sal brand.
Dis net wonderlik om te weet dat God mense gebruik vir sy diens. God kon engele gebruik het, maar Hy het gekies om mense te gebruik. Vandag is dit nog steeds so. God gebruik mense, gewone mense, mense soos ek en jy. Hy wil jou en my gebruik!