Die Spil om Wie alles draai : Suzanne McDonald
A5, 146p.
R100.00
Hierdie is ‘n eerlike bespreking oor die huwelik vir dissipels van Jesus. Dit is ‘n getuienis van ‘n huwelik wat meer as 40 jaar se storms oorleef het. Dit is terselfdertyd lering en ‘n werkboek. Elke hoofstuk bevat slotsom vrae wat lesers help om hul eie harte te ondersoek. Praktiese kwessies soos kommunikasie, konflik en seksualiteit word op spontane wyse aangespreek.