YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 90p.
R160.00
Ek dink wanneer iets of iemand jou hartsnare raak, het almal die vermoë om ʼn digter te wees. Wat is mooier en beter as om emosies op te som in die vorm van kuns? Hierdie is ʼn versameling van gedigte oor dinge wat my hartsnare aanraak en ek hoop ander mense sʼn ook. Die boodskap is eenvoudig: lewe.