YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 346p.
R250.00
Geloof klink vir ons na ʼn vreeslike ingewikkelde saak. Baie mense sien geloof as ʼn leë emmer, en jy moet raai wat daarin was. Dit is waarom so baie mense sukkel om te glo, en te bly glo. Geloof wil nie verduidelik word nie, dit wil beleef word. Wanneer u die twee volumes van die Bybelstudiedagboek oor Die Evangelie van Johannes deurgewerk het, behoort ons stil te word en die evangelie te beleef.
Uit die pen van Ds. Roux kry ons die geleentheid om die teks te beleef. Volg die teks, lees die verduideliking, en baie van die misverstande sal vir jou ligter word.