YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 90p.
R120.00
Hermanus Ras is seun van Marthinus Ras, die boer van Bokfontein wat beroemd geraak het deur die kanonne wat hy in die Eerste Vryheidsoorlog gebou het. Terwyl sy vrou en kinders in die konsentrasiekamp in Irene was, was Hermanus in ballingskap in Indië. In sy joernaal doen hy verslag van sy wedervaringe tydens sy gevangeneming en verblyf as krygsgevangene in Pretoria, Groenpunt en Admednagar in Indië. Hy getuig van hoe sy geloof en sy liefde vir sy lank, vol ken gesin hom gehelp het om staande te bly ten spite van ontbering en vernedering.