Covid-19 My oorlewing deur hallusinasies – RJ Martiz
A5, 56p.
R110.00
Die boek is vir elkeen van julle wat naby aan Covid gedraai het.
Dalk was jy deel van iemand wat siek was of jy was self siek.
Baie het dit nie oorleef nie. Vir julle wat dit so beleef het my innige simpatie.
Die Hemelse Vader het my deurgedra en daarvoor is ek ewig dankbaar.
Ek dink ek het my determinasie om Covid van maande te oorwin, gekry deur te hallusineer.
Is dit laf? Lees die boek…