Axion : Mike Leach
A5, 366p.
R140.00
Die mensdom het onmeetlike hoogtes bereik in ons hedendaagse moderne wêreld. Tegnologie het geen keer meer nie, maar ‘tyd’ is absoluut. Met ‘Wiskunde Ultimata’ kon Axion vir ‘n kort tydjie ‘tyd’ buig om die verlede met die toekoms byeen te bring. Soos met ‘n passer ‘n sirkel te trek om weer by die beginpunt te eindig. Of anders gestel: 2 π=360o. In 1902 het H.G. Wells sy siening gelewer met sy antwoord in ‘The Discovery of the Future’. En wat was sy antwoord?