YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 262p.
R140.00
Willie, die ryk sakeman en boer sit langs die braaivuur op een van sy wildsplase en dink terug aan die ver suksespaaie wat hy tot hier geloop het. Hy is trots op wat hy bereik het, trots en dankbaar vir sy gesin wat saam met hom help bou het aan sy koninkryk. Maar dan kom die onthou…
Naomi Maree slaag daarin om die lewe van so baie arm Afrikanerkinders, wat in uiterste armmoede en verguising in die vroeë twintigste eeu grootgeword het, vas te vang. Hulle het dikwels met deursettingsvermoë en onwrikbare trots voortgebeur tot by, wat vir hulle, die hoogste sport in die lewe was. Dat hulle dan trots en dalk soms verwaand voorgekom het, moet die leser vanuit hulle agtergrond verstaan.