Misleiding van die heiliges : Louis Viljoen
In hierdie handboek oor dwaalleringe en geestelike oorlogvoering sal u o.a. leer:
• Al die dwaalleringe van die konvensionele Afrikaanse Kerke.
• Alles oor homoseksualisme en hoe om vry te kom.
• Die noue ooreenkomste tussen die waarheid en die leuen (dwaling).
• Daar is byna nie ‘n Bybelse dogma wat die duiwel nie infiltreer en vervals nie.
• Hoekom bekering en wedergeboorte vervang word met belydenis van geloof aflegging.
• Hoekom baie kerke nie sonde-oortuiging en bekering verkondig nie.
• Om eenmaal kind van God te wees, waarborg nie dat jy altyd kind van God sal bly nie.
• Die duiwel se groot doel met sy misleiding is om JOU uiteindelik in die hel te probeer kry.
• Alles oor Satan en hoe hy poog om die hele wêreld te verlei, ook Christene.
• Daar is massiewe misleiding in die verkeerde doop.