YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 334p.
R300.00
Stories was nog altyd onlosmaaklik deel van die Kalahari se mensegoed. Stories wat maklik aanspraak maak op ʼn permanente adres in jou hart. Meer so as die Skepper van hemelgoed en stofaarde se volpens voorsiening en uitgestrekte genade die middelpunt van hulle vertel is.
Die Kalahari is ʼn dorsland van sand, son en klip. Daarmee saam skitter die Kalahari se hemelstraat helderder as enige ander plek in ons land. Hier het HJ en die Mooiste Mooi ʼn klomp jare gelede kom woon om sommige van ons land se vergete en alleen mensegoed raak te leef. Terselfdertyd ook om Jesus, as God se Kêrelkind, aan hulle bekend te stel en hulle in hulle verhouding met Hom te help.
Hemelstraat mense (as verwysing na Abraham en die Here se gesprek in Gen. 15:5) bied vir jou as leser, ʼn lip-aflek-lekker geleentheid om meer van hulle en sommige van die Kalahari mensegoed se belewenisse en ervarings te lees.