YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 140p.
R200.00
Oom Lodewikus is nie slim nie, maar hy luister goed, hy kyk ewe goed en dink baie. Hy onthou ook omtrent alles. Dan vertel hy stories oor wat hy ervaar in sy besige lewe, gewoonlik die anderse stories. Soms is die stories heeltemal waar, soms las hy ʼn stertjie by. Die leser kan besluit wat is waar en wat nie.