YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 268p.
R250.00
In “Jy sê jy’s ‘n Christen… Sê wie?” slaag Johann Voges tog daarin om met verstommende akkuraatheid die praktyk van Christenskap raak gevat te kry.
Sy unieke kombinasie van teologiese diepgang, helder eksegese, mense- en selfkennis, tesame met ‘n fyn aanvoeling van die leefwêreld van gelowiges, maak hierdie boek reeds die moeite werd om te lees.
Wanneer Johann sy kreatiewe “rymelary” aanwend om idees en gedagtes verder te verhelder, maak hy na my mening tóg musiek wat die sterre laat smelt. Hy gee aan die leser woorde om te verwoord wat soms net buite ons woordeskat lê.
Dankie Johann, vir hierdie gids, hulpmiddel en skat wat jy bereid is om met ons deel.
~ Nico Weeber (Predikant by NG gemeente Plettenbergbaai