YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 96p.
R200.00
Hierdie boek neem jou op ‘n reis van selfontdekking, geloof en verhoudings – ‘n pad na geluk met of sonder skoene. Dit is ‘n gids tot innerlike vrede, selfaanvaarding, die genesing van wonde uit die verlede en die vestiging van meer betekenisvolle en hegte verhoudings. ‘n Moet-lees vir elkeen wat dieper wil leef.