YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 430p.
R220.00
Die voortbestaan van die Volk van Suid Afrika 31 Mei in die jaar 1902. Benna Scheepers en sy tweelingsussie Debbie woon saam met hulle ouers op hulle familieplaas Hartebeesbult aan die voethange van die majestueuse Kransberg in die distrik van Thabazimbi. Hulle word sorgvry groot, maar skooltyd is dit koshuis toe.Saam op die familieplaas woon sy oom Jacob Scheepers saam met sy houvrou Johanna, ʼn beeldskone vrou.