Ons Huisgeloof : Erich Posthumus
A5, 284p.
R140.00
Dit is my begeerte dat hierdie boek gesinne sal help om weer nadar aan God en mekaar te beweeg. Die meeste van ons se grootste vyand is dat ons te besig is (busyness). Miljoene mense is in ’n maalstroom van besigwees vasgevang en jaag moedeloos en oorwerk van afspraak na afspraak.
Ons het nodig om te ontdek wat regtig waardevol is. Ons moet leer hoe om hierdie kosbare waardes na te jaag en die tyd uit te koop om ons geliefdes op te bou en te koester.