Inversium - Francois Verster Maximize

Inversium - Francois Verster

122x192, 224p.

More details

ISBN: 978-1-928327-71-4

R 150,00

Inversium – die eienaardige planeet wat nie regtig ‘n planeet is nie, waar vreemde wesens woon, vreemder as wat op aarde voorkom, dog… hulle kom wel bekend voor. Ook vir hulle wat daar woon, is dinge verwarrend.

Wie is die Lig, en wie is die Heks? Wat wil Ariel die Slagter en sy kamerade in die Klowe van Gamadrok gaan maak? Wat is die sending waarop die RorKin-tweeling gestuur word? Al wat seker is, is dat daar ‘n agenda is – altans, beslis méér as een!

In hierdie sage is niemand te vertrou nie, en is niks seker nie, want ‘n horde monsteragtige creature lê op loer. En nie almal is boorlinge van Inversium nie. Gelukkig is almal nie boos nie. Nie almal nie.

Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel: https://www.kobo.com/za/en/ebook/inversuim

Ander boeke deur die skrywer:

Deur na Nebula nege: http://groep7-selfpublish-books.co.za/474-deur-na-nebula-nege-francois-verster.html

Op soek na Jacobus Verster: http://groep7-selfpublish-books.co.za/910-op-soek-na-jacobus-verster-francois-verster.html


No customer comments for the moment.

Write your review

Inversium - Francois Verster

Inversium - Francois Verster

122x192, 224p.

Write your review