YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 192p.
R110.00
“Elkeen wat kan hoor, moet goed luister na wat Ek sê. Hy het ook vir hulle gesê: “Maak seker dat julle goed aandag gee aan wat julle van My hoor. Hoe meer julle luister, hoe meer sal julle verstaan – en julle sal boonop nog meer ontvang. …. “ “ (Markus 4:23 en 24, NLV)
Die titel van hierdie boek, “Ek Luister…………….Ek Doen”, beteken dat ek nie net moet “hoor” wat die Bybel sê nie, of moet kennis neem van die inhoud nie, maar dit is ook daarop gemik om tot aksie oor te gaan in persoonlike geloofsgroei.
Die inhoud van die boek in sy geheel lei die leser op ‘n pad van intensiewe oordenking van die Skrif en die self. Die individu kry daardeur die geleentheid om, soos deur die Heilige Gees gelei, insig te ontwikkeling in waar hy/syself staan ten opsigte van gehoorsaamheid aan die Woord, en persoonlike geestelike groei wat uiteindelik aksie tot gevolg het.