email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Bobbejaan se Bessiebrousel – Renier Houy

A5, 30p. Volkleur

R120.00

Bobbejaan is ʼn regte vabond en veroorsaak baie probleme vir die diere. Hy is gedurig in die moeilikheid oor alles wat hy aanvang. Wat min mense weet, is dat Bobbejaan die oorsaak is van baie dinge waaroor ons soms wonder: waar dinge vandaan kom en hoekom dit so is.

Die boekie laat grootmense ook giggel en die lewe van vandag beter verstaan. Miskien is daar self ʼn lewensles of twee wat jy nog nie onder die knie gekry het nie…

0