YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 197p.
R120.00
“Seker Meneer,” en hy trek die verfdrommetjie onder die visnet uit om daarop te sit. Dan leun hy vorentoe en trek sy oë in sy verrimpelde gesig op ernstige smal skrefies asof die son hom pla.
“Mevrou sien,” hy val homself sommer in die rede. “Askies, ek het nie vir dié mevrou ‘n stoeltjie nie. Dié ou verfdrommetjie gaan daai mooi wit broek se gatjie net vuil smeer.