Die Lang Generaal - Alan Elsdon Maximize

Die Lang Generaal - Alan Elsdon

A5, 246p.

More details

ISBN: 978-1-415200-92-6

R 260,00

Generaal Lang Hendrik van den Bergh, oud-hoof van die Veiligheidspolisie enhoof van BOSS, was vir baie die mees gevreesde man in apartheid-era Suid-Afrika.Selfs internasionaal was hy'n gerekende figuur onder Koue Oorlog-spioene. Hierdieboek deur'n oud-veiligheidspolisieman, verbind hom met die moorde van HF Verwoerd,Steve Biko, Dr Robert Smit en sy vrou, professor Johan Heyns en andere. Vir die eerstekeer word die betekenis van die kriptiese woord RAUTEM onthul.

  • Size A5

No customer comments for the moment.

Write your review

Die Lang Generaal - Alan Elsdon

Die Lang Generaal - Alan Elsdon

A5, 246p.

Write your review