Die eensame pad met Beukes-sindroom: My verhaal – Elmarié Pretorius (Beukes) Maximize

Die eensame pad met Beukes-sindroom: My verhaal – Elmarié Pretorius (Beukes)

A5, 157p.

(Janelda Henning)

More details

ISBN: 978-1-928456-87-2

R 120,00

*Die radioloog het erg uitgevra terwyl ek so half onderstebo hang, hy het bly vra en ‘oe’ en ‘aa’. Later vra hy weer of ek in ’n ongeluk was? Ek kon nie meer simpel vrae antwoord nie en antwoord hom net: “Die enigste ongeluk was toe die sperm die eiersel tref! Maak groot asseblief net gou klaar!”*

Hierdie aanhaling uit Elmarié se verhaal vertel van baie frustrasie oor eindelose ondersoeke, onkunde van ander en onophoudelike pyn en ongemak haar lewe deur. Hierin vertel sy van haar pad met Beukes-sindroom en hoop dat haar verhaal sal help met bewusmaking van die sindroom en ook ander met dieselfde probleme, sal kan help.

No customer comments for the moment.

Write your review

Die eensame pad met Beukes-sindroom: My verhaal – Elmarié Pretorius (Beukes)

Die eensame pad met Beukes-sindroom: My verhaal – Elmarié Pretorius (Beukes)

A5, 157p.

(Janelda Henning)

Write your review