SA Skrywers – Bolmakiesie Maximize

SA Skrywers – Bolmakiesie

A4, 98p.

More details

ISBN: 978-1-928434-69-6

R 80,00

Kinders wat nie lees nie, mis baie in die lewe, lees is die begin van leer. Om te kan leer, moet ’n kind kan lees en dit geniet, so word leer ook vir hulle lekker. Hier kan hulle lees van kinders en diere wat in soortgelyke situasies as hulle kan beland, daarmee identifiseer en dit net sommer geniet. Ideaal vir voorlees, saamlees en later selflees.

No customer comments for the moment.

Write your review

SA Skrywers – Bolmakiesie

SA Skrywers – Bolmakiesie

A4, 98p.

Write your review