Anderkant die Horison – Lizeth Taljaard Maximize

Anderkant die Horison – Lizeth Taljaard

A5, 235p.

More details

ISBN: 978-0-620-85453-5

R 180,00

Lizelle Venter toer saam met haar verloofde en ouers op die spoor van hulle voorouers deur Engeland en later die Oos-Kaap. Die ontdekking van twee verweerde dagboeke en briewe lei daartoe dat die familie die omstandighede waarin hulle voorouers lewensveranderende keuses moes maak, beter begryp.

Suzi en haar geliefdes bevind hulle in 1819 in die wurggreep van verarming. In ’n desperate poging op uitkoms besluit haar pa om as deel van Somerset se Emigrasie projek na die Kaap die Goeie Hoop te emigreer. Tydens die reis begin die geselskap besef dat die paradys wat aan hulle beloof is, slegs ’n skim op die horison is.

Dit is hulle geloof in die Onsienlike en wedersydse onderskraging wat die reisigers aanspoor om hulle fokus te behou.

No customer comments for the moment.

Write your review

Anderkant die Horison – Lizeth Taljaard

Anderkant die Horison – Lizeth Taljaard

A5, 235p.

Write your review

Cart  

No products

R 0,00 Shipping
R 0,00 Total

Cart Check out