O genade Katryn – Katryn Bekker Maximize

O genade Katryn – Katryn Bekker

A5, 98p.

More details

ISBN: 978-0-620-85158-9

R 149,00

O genade Katryn is ʼn lekkerlees bundel, propvol humoristiese stories soos gesien deur die oë van Katryn. Katryn se unieke manier om gebeure oor te vertel, skep ʼn prentjie waarmee almal hulself kan vereenselwig. O genade Katryn waarborg om ʼn glimlag op elke gesig agter te laat en jou selfs nog vir dae later daaroor te laat giggel.

No customer comments for the moment.

Write your review

O genade Katryn – Katryn Bekker

O genade Katryn – Katryn Bekker

A5, 98p.

Write your review