Cheval & Die Pelsjas – Anita Hamman Maximize

Cheval & Die Pelsjas – Anita Hamman

A5, 192p.

(2-in-1 kombo)

More details

ISBN: 978-1-928499-19-0

R 130,00

Cheval

Al hulle besittings in die Kongo is gekonfiskeer en hulle begin van ’n nuwe lewe in die Kaap. Haar  Vader  vertrek na België, maar verdwyn. Sy word bevriend met ’n kollega en trou met ’n boer, min wetend dat sy die hel betree het. Haar beste vriend is die ongetemde perd “Cheval”. Haar ontsnapping met die perd lei tot die ontdekking van die vermoorde meisies op die plaas en die arrestasie van die moordenaar. Een enkel nag van soet heuning sal haar weer mens maak.

Die Pelsjas

Die pragtige Nama meisie word weggerokkel van haar familie om in die stad vir ’n ryk buitelander te werk. Hy verkrag haar twee keer en verdwyn daarna met die twee kinders wat gebore is. Dit blyk dat sy ’n draagmoeder was, van haar verdriet word sy ’n bergie in Kaapstad. Sy vind ’n bewysstuk, maar gaan sy haar kinders vind?

No customer comments for the moment.

Write your review

Cheval & Die Pelsjas – Anita Hamman

Cheval & Die Pelsjas – Anita Hamman

A5, 192p.

(2-in-1 kombo)

Write your review