T11 Tarzan koning van die oerwoud Maximize

T11 Tarzan koning van die oerwoud

A5, 230p.

More details

ISBN: 978-1-983-962-08-0

R 130,00

Wrede slawehandelaars het Tarzan se oerwoud binnegekom, op ’n plundertog na die legendariese stad Nimmr, wat geen vreemdeling nog ooit binnegedring het nie. Ook op pad na hierdie land strompel die Amerikaner James Blake, die man wat Tarzan onderneem het om te red. Op hulle spoor ontdek die Aapman die verlore Vallei van die Grafkelder, waar die ridders van die Heilige Graal steeds baklei om hulle kruistog te hervat om Jerusalem te bevry. Gou moet Tarzan, ʼn lord uit hulle ou moederland, gewapen met ʼn lans en ʼn skild, deelneem aan hulle antieke gevegte...

No customer comments for the moment.

Write your review

T11 Tarzan koning van die oerwoud

T11 Tarzan koning van die oerwoud

A5, 230p.

Write your review