Die dood het agt pote - Ernie Mellet Maximize

Die dood het agt pote - Ernie Mellet

A5, 230p.

More details

ISBN: 978-1-928405-41-2

R 130,00

‘n Speurgriller waarin die wetenskaplikes van Projek Laser die een na die ander grusaam met grillerige spinnekoppe vermoor word. Soos ‘n snelstrein sonder remme! Ontmoet Buks, Slappes, Susan, Bela, Steve, Rooies en Honey. En natuurlik Maskerman wat nie mislukking verdra nie; veral nie van sy eie bendelede nie! Nie vir sissies en bang vrouens nie. ‘n Móét-lees vir mense wat met oop vensters slaap!

No customer comments for the moment.

Write your review

Die dood het agt pote - Ernie Mellet

Die dood het agt pote - Ernie Mellet

A5, 230p.

Write your review