Is jy alleen? - Madelaine Palmer Maximize

Is jy alleen? - Madelaine Palmer

A5, 56p.

More details

ISBN: 978-1-928405-19-1

R 45,00

Dis ‘n verhaal van spanning en romanse wat jy nie gaan wil neersit nie. Daar is ‘n person wat vir Megan Pretorius leed wil aandoen, gaan hy dit regkry? Megan ontmoet vir Ryan, haar tannie se vriend se seun, wat onder die dekmantel van ‘n vakansie gaan kom ondersoek instel na die geheimsinnige aanvalle op Megan se lewe. Van die begin af stry Ryan en Megan maar is dit omrede daar elektrisiteit tussen hulle is? Wanneer word die identiteit van die person bekendgemaak en hoekom wil die person vir Megan leed aandoen?

No customer comments for the moment.

Write your review

Is jy alleen? - Madelaine Palmer

Is jy alleen? - Madelaine Palmer

A5, 56p.

Write your review