Godin van Diamante - Magda Small Maximize

Godin van Diamante - Magda Small

A5, 258p.

More details

ISBN: 978-0-620534-62-8

R 120,00

Ruaan Minnaar, oud soldaat, van die spesiale magte, gaan kruip op sy plaas in die Laeveld weg.  Na sy jare diens in die weermag wil hy net daar bly soos 'n kluisenaar, hy pla niemand nie en almal moet hom net uitlos. Sy vriend Kobus het egter ander planne, Hy vra Ruaan se hulp met 'n saak waaraan hy werk. 'n Klomp meisies het verdwyn en Kobus vermoed hulle word uit die land gesmokkel. Wat word van hulle en waarvoor word hulle gebruik? Gaan Ruaan hom help en waar pas die Madam met die rooi hare, in die prentjie?

No customer comments for the moment.

Write your review

Godin van Diamante - Magda Small

Godin van Diamante - Magda Small

A5, 258p.

Write your review