'n Engel se Donker Kant - Magda Small Maximize

'n Engel se Donker Kant - Magda Small

A5, 304p.

More details

ISBN: 978-1-928327-73-8

R 120,00

Ruben Schoeman se ouers stuur hom Kaap toe vir 'n vakansie. Hulle glo hy is met die verkeerde meisie deurmekaar. Daar tel hy 'n stukkende Engel, sonder verlede of geheue, op die hawe op. Hy maak haar heel en trou met haar. Totdat haar verlede deur 'n televisie-program na hulle terugkeer en dreig om hulle gelukkige huwelik te verwoes. Hy begin twyfel, is sy Engel regtig 'n moordenaar? Sal hulle lewe ooit weer normaal wees?

No customer comments for the moment.

Write your review

'n Engel se Donker Kant - Magda Small

'n Engel se Donker Kant - Magda Small

A5, 304p.

Write your review