Bootreis na die verlede – Joy C. Jonker Maximize

Bootreis na die verlede – Joy C. Jonker

A5, 275p.

More details

ISBN: 978-1-77622-008-3

R 140,00

Shani, aangenome dogter van Juan en Yeruska du Toit, se droom om op ’n seereis te gaan het ’n werklikheid geword. Nooit het sy verwag dat gewetenlose skurke wat voorstaanders van mensehandel is van twintig jaar gelede, op dieselfde boot sal wees nie! Haar nare ondervindinge op die Amethyst en op die eiland, Madeira, het in ’n nagmerrie ontaard. Hoe kon sy die engel van die duisternis met die engel van die lig verwar?

No customer comments for the moment.

Write your review

Bootreis na die verlede – Joy C. Jonker

Bootreis na die verlede – Joy C. Jonker

A5, 275p.

Write your review