SA Skrywers - Afrikaners is plesierig! Maximize

SA Skrywers - Afrikaners is plesierig!

A5, 238p.

More details

ISBN: 978-1-928499-44-2

R 85,00

“Afrikaners is plesierig. Dit kan julle glo. Hulle hou van partytjies en dan maak hulle so.” Het jy saam gesing soos jy daardie lees? Natuurlik het jy. Ons almal weet net hoe plesierig Afrikaners kan wees. In hierdie bundel is ’n hele klomp kort stories net vir julle plesier. Dit is voorwaar stories wat al jou emosies sal raak. Van hartseer tot kwaad. Selfs daardie hartsnare roer. Moet ook nie vergeet van die roetes op heimwee se strate nie. Geniet dit en wees plesierig.

No customer comments for the moment.

Write your review

SA Skrywers - Afrikaners is plesierig!

SA Skrywers - Afrikaners is plesierig!

A5, 238p.

Write your review