In 1996 begin Jaco en Ilette Strydom Groep 7 Drukkers as algemene drukkery. Op versoek van kliënte word algaande meer boeke gedruk en sedert 2008 is ontwikkeling gedoen om ʼn een-stop professionele diens te kan lewer vir die self-uitgewer.

Vandag word die voorbereiding en druk van kwaliteit boeke, handboeke en opleidingsmateriaal deur ʼn span opgeleide vrouens gedoen.

Netwerkstelsel met professionele programme is in plek, asook ʼn databasis vanaf 1998 vir herdruk van boeke.

Digitale drukkers en doelgerigte toerusting word gebruik vir die druk en bind van boeke op wêreldstandaard van POD (Print on demand).

Stuur gerus 'n epos aan Ilette Strydom by epos@groep7.co.za