Aangeraak in die maalstroom van die Paasgebeure – Jopie Coetzee Maximize

Aangeraak in die maalstroom van die Paasgebeure – Jopie Coetzee

A5, 285p.

More details

ISBN: 978-0-620795-94-4

R 250,00

Daar was baie gewone mense wat meegewerk het om die profesieë oor Jesus se kruisiging te vervul ... en tog, het van hierdie mense vergete geraak.

Wat kon geword het van die wag wat sy hand teen Jesus gelig het? Die vroue? Hierdie mense se verhale oor hoe Jesus hul kon aangeraak het gaan jou in verwondering laat. Jy sal die boek weer en weer wil lees en daaroor gesels.

Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel:

https://www.kobo.com/za/en/ebook/aangeraak-in-die-maalstroom-van-die-paasgebeure

No customer comments for the moment.

Write your review

Aangeraak in die maalstroom van die Paasgebeure – Jopie Coetzee

Aangeraak in die maalstroom van die Paasgebeure – Jopie Coetzee

A5, 285p.

Write your review