As 'n tiener padvat - Johnny Kleynhans Maximize

As 'n tiener padvat - Johnny Kleynhans

A5, 143p.

More details

ISBN: 978-1-928202-18-9

R 100,00

Ek het onlangs na my boekrak gestap om ʼn sekere boek te soek toe my oog op my dagboek van weleer val, wat ek vir die soveelste keer deurgeblaai het. Maar hierdie keer het ek dit met ’n ander doel van die rak afgehaal en weer daarna gekyk. Hierdie verhaal is dié van my eie lewe as ’n verlore seun. Toe ek so deur die dagboek blaai, praat die Here met my oor die pad wat Hy met my in die ver land geloop het, totdat ek teruggekom het. Ek wil die leser saam met my neem waar ek as lid van die bemanning van ’n vragskip, die Riebeeck Castle, na Europa gereis het.

Ook beskikbaar as eBoek by die volgende skakel:

https://www.kobo.com/za/en/ebook/as-n-tiener-padvat

No customer comments for the moment.

Write your review

 As 'n tiener padvat - Johnny Kleynhans

As 'n tiener padvat - Johnny Kleynhans

A5, 143p.

Write your review